Lekker Weskus Braai Boek

Van Kreef tot Bokkom Botter, die Lekker Weskus braai boek vat jou op ‘n avontuur deur die Weskus.

Lekker Weskus is nie net ’n braai boek nie, dis ’n reis deur dorpe, kombuise en stories wat wys hoekom die Weskus so besonders is.

Of jy nou om die vuur sit of by die stoof staan, hierdie boek bring daardie bekende gevoel terug: die smaak van die see, die warmte van ’n kolevuur, en die mense wat dit alles so lekker maak.

Shop
A logo featuring a line drawing of a fish, squid, and lobster above the words "LEKKER WESKUS" in white on a black background.

Kom saam op n reis van☀️Son, 🏖sand en seekos🦞 - die Weskus op sy beste!

Welkom by Lekker Weskus

Welkom op die Lekker Weskus blad, baie dankie vir die inloer. Hier sal jy my weskus avonture, resensies, resepte en wenke kry. Op hierdie blad gesels ek oor die beste plekke om te eet, kuier en slaap. Kom saam op n avontuur en word van vooraf verlief op die weskus.

Logo for Top 10, a Dutch food and sleep blog, featuring a grill with grilling tools, flames, and text in Dutch.

Wanneer dit kom by die weskus, is dit nie altyd maklik om die beste restaurante, akkommodasie of dinge om te doen te kry nie. Ek het besluit dis tyd dat ek my top 10 voorstele saamstel om dalk jou besluit net so bietjie makliker te maak.

Loer gereeld in om te sien of daar enige nuwe plekke is.

Lees hier
Lees hier
Binnekort
Binnekort

Nuut op die Top 10!

Dwarskersbos is bekend vir ongelooflike mooi standhuise, maar min staan uit soos Villa Kersbos. ‘n Strandhuis reg op die lang eindeloos weskus strand. ‘n Huis waar ek van dag een af al in wou bly, al was dit om die draai van my eie huis. Ronelle Bester het nie net ’n strandhuis gebou nie,  sy het ’n dagdroom met mure geskep.

Lees Meer

Villa Kersbos

Lees meer

Maak Kontak

Instagram logo with a white background and cursive text.
Volg my op Instagram