Skip to product information
1 of 1

Seekos Langtafel Kaartjie

Seekos Langtafel Kaartjie

Regular price R 750.00
Regular price Sale price R 750.00
Sale Sold out

Kom geniet n lekker weskus 5 gang maaltyd gepaard met die ongelooflike wyne van Marras.

In die hartjie van die Weskus Swartland op die 1ste Junie 2024 bederf ek jou met 5 van my gunstelling seekos geregte. Elke gereg word bedien met ongelooflike Marras wyn. Kom geniet die heel eerste Lekker Weskus langtafel saam met ons, jy sal nie spyt wees nie.

LW: Daar is 2 opsies beskikbaar - Middag (13:00) en Aand (19:00) Maak seker jy kies die opsie wat jou beste pas.

MARRAS WINES
48 VOORTREKKER ROAD, RIEBEEK WEST

Slegs vir persone 18 jaar en ouer.

Dit is n voorafbepaalde spyskaart so daar kan ongelukkig geen verandering gemaak word nie.

View full details