Kies Jou Weergawe
Braai Boek 2025
R450
Hier kry jy jou Lekker Weskus sagteband-weergawe – die volle boek vol resepte, stories en Weskus-inspirasie, vars uit my kombuis. Bestel jou kopie hier en bring daai egte Weskus-gees huis toe.
Ditigale Weergawe
R250
Kry hier jou digitale weergawe van Lekker Weskus – perfek vir jou foon, tablet of rekenaar. Onmiddellike toegang tot al die resepte, stories en fotografie in ’n pragtige, maklike digitale formaat.
Winkels
Lekker Weskus Braai Boeke ook beskikbaar in hierdie winkels.
Yzerfontein:
Weskus Padstal
St Helena Baai
Hightide Book Shop
Velddrif
Lighthouse Giftshop
Dwarskersbos
Vonk & Lekker
Beskerm Jou Bles.
Beskerm jou bles met 'n pragtige Lekker Weskus Hoedjie!