Wen ‘n Weber Searwood 600

Koop ‘n Lekker Weskus Braai boek en staan ‘n kans om ‘n nuwe Weber Searwood 600 te wen.

Hoe om in te skryf.

Koop die Lekker Weskus braai boek (Gedruk of Digitaal) en jy word automaties ingeskryf om die Weber Searwood 600 te wen.

Bly op hoogte en maak seker jy volg Lekker Weskus op Instagram en Facebook.

Die wenner sal aangekondig word op 1 September 2026, net in tyd vir Braai dag.

Koop die DIGITALE weergawe van die Lekker Weskus Braai boek.

Koop die GEDRUKTE weergawe van die Lekker Weskus Braai boek.

Hierdie kompetisie is slegs vir persone woonagtig in Suid Afrika.

Die prys kan nie geruil word vir kontant nie.

Wenners sal direk in kennis gestel word deur Lekker Weskus op die Lekker Weskus Instagram met die blou regmerkie asook telefonies.

Indien jy ‘n Lekker Weskus boek in ‘n winkel gekoop het, epos asb ‘n afskrif van jou betalingsstrokie en ‘n foto van jouself met die boek na hello@lekkerweskus.co.za