FAQs

Watter weskus akkommodasie sal jy aanbeveel?

Daar is glad nie n tekort aan akkommodasies in die weskus nie. Ek het n Top 10 lys van die beste akkommodasie vir die weskus area: Kliek hier

Watter weskus restuarante is die beste?

Lekker eet plekke in die weskus is so skaars soos hoendertande. Hier is my lys van die Top 10 beste restaurante in en om die weskus: Kliek Hier

Doen jy privaat etes vir groepe?

Ja, ons doen graag privaat etes en kom braai vir goepe van tussen 10 en 20. Vir meer inligting klier hier

Hoe kies ek die plekke op my top 10?

Ons besoek gereeld plekke in en om die weskus en die kriteria is baie spesifiek. Natuurlik moet die kos lekker wees, die pryse moet sin maak en die diens moet goed wees. n Mooi uitsig is nie n moet nie, maar die belangrikste van alles is die gevoel of “vibe” wat n plek bied.

Hoe kan ons gelys word op die Top 10?

Die plekke gelys op die Top 10 is heeltemal my eie keuse, geen plek kan betaal om op die lys te wees nie. Ek besoek restaurante en akkommodasies deur die loop van die jaar en besluit self of hulle gelys kan word.

Hoe kan ons in kontak kom met jou?

Julle is welkom om my n epos te stuur op hello@lekkerweskus.co.za